Bathabile Dlamini

Bathabile Dlamini

Minister vir Vroue in die Presidensie
Ampstermyn
27 Februarie 2018 – 29 Mei 2019
President Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur Susan Shabangu
Opgevolg deur Maite Nkoana-Mashabane

Minister van Maatskaplike Ontwikkeling
Ampstermyn
1 November 2010 – 27 February 2018
President Jacob Zuma
Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur Edna Molewa
Opgevolg deur Susan Shabangu

Persoonlike besonderhede
Gebore 10 September 1962 (1962-09-10)
Nquthu, Natal
Politieke party African National Congress
Kiesafdeling Rustenburg

Bathabile Dlamini (* 10 September 1962, Nquthu, Natal) is die voormalige Suid-Afrikaanse Minister vir Vroue in die Presidensie sedert 27 Februarie 2018, en die voormalige Minister van Maatskaplike Ontwikkeling.[1]

Dlamini is die president van die Vroueliga van die African National Congress (ANCVL) asook 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika.

Sy is op 9 Maart 2022 in die Johannesburgse landdroshof skuldig bevind aan meineed in 2018.[2]

  1. "Bathabile Dlamini". People's Assembly (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Januarie 2019. Besoek op 24 Junie 2018.
  2. Willemse, Raymond. "Bathabile Dlamini skludig aan meineed". Netwerk24. Besoek op 9 Maart 2022.{{cite web}}: AS1-onderhoud: url-status (link)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search